Stephanus Panfluite is handgemaakte instrumente met ‘n uitstekende klank en wat gemaklik is om te speel. Ek gebruik natuurlike materiale wat eko-vriendelik is.

  • Akkuraat gestem op konsert-toonhoorge (A=440 Hz).
  • Gestem in C majeur (Op versoek kan ek fluite stem in ander toonsoorte)
  • Moderne styl (langste pype links. (Op versoek kan ek ook die fluite anders-om bou)
  • Mondstukke is so gevorm dat die speler ook “swart note” kan speel, met die gebruik van die regte tegniek.

NGESLUIT: “Learn to play the pan flute” ‘n self- verduidelikende leerboek. Hierdie gids lei die panfluit- student (en meer ervare spelers) om geleideli9k te vorder met baie pret- oefeninge en bekende melodiĆ«e.

Maestro Panfluit

R 3 500

Omvang: 3,5 oktawe. Vanaf C0 tot by G4

26 pype

Stephanus Tenoor Panfluit

Video:  Va Pensiero

Konsert Panfluit

R 1 750

Omvang: 2,5 oktawe. Vanaf G1 tot D3

19 pype

Konsert panfluit

Video: Lichtensteiner polka

Sopraan panfluit

R 1 200

Omvang: 2 oktawe (C1 – C3)

15 pype

Sopraan panfluit

Video: Plasir d’ amor

Junior panfluit

R 650

Omvang 1,5 oktawe (C1 – G2)

12 pype

Junior panfluit

Oktaaf panfluit

R 400

Omvang: 1 oktaaf (C1- C2)

8 pype

Video: Muss i denn