Liedjies vir saamsing
- Sarie Marais
My Sarie Marais is so ver van my hart,
ek hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin.
O bring my terug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En vr oor die see wegstuur.
Toe vlug ek na die kant van die Uppington se sand,
Daar onder langs die Grootrivier.
Die Kakies is mos nes die krokkedillepes,
Hul sleep jou altyd water toe.
Hul sit jou op ‘n skip vir ;n lange, lange trip- die josie weet waarnatoe.
- Suikerbos
Suikerbos ek wil jou hê (x3)
Wat sal jou mamma daarvan sê?
Dan loop ons so onder deur die maan (x3)
Ek en my suikerbossie saam.
Sy kan nie kos kook nie, haar kos is rou.
Sy kan nie tee maak nie, haar tee is flou. Sy kan nie brood bak nie, dis als verbrou,
Tog wag ek ,Suikerbossie, net vir jou.
Siena, ek is lief vir jou (x3)
Net jammer jy’s ‘n ander man se vrou.
- Die te ver om te ry
Dis te vêr om te ry, dis te naby om te bly.
Hoe sal ek maak om die nooi te kry?
Die pad is swaar en die perde is maer,
Ook draai ander jonkmans daar.
Dis nie myne nie,m dis nie joune nie,
Dis ‘n ander man se nooi wat jy om stry (x2)
Daar oorkant die bult groei ‘n rooiwang blom.
Hoe sal ek maak om daar te kom?
Dis te ver om te loop, dis te naby om te ry.
Hoe sal ek maak om die roos te kry?
Dis nie myne nie…
My hartjie, my liefie
My hartjie, my liefie, die son sak weg (x3)
Daar anderkant die blou berge.
En ek wil, ek wil, ek wil na my nooientjie gaan vry,
Sy is so mooi en so liefies vir my
En ek wil, ek wil, ek wil na my nooientjie gaan vry,
Daar anderkant die blou berge.
My hartjie my liefie die maan kom op….
My hartjie my liefie die maan sak weg….
- Vêr in die wêreld, Kittie
Vêr in die wêreld, Kittie, Kittie, Kittie
Vêr in die wêreld, Kittie, Kittie, oor die see.
Sy laat haar draai, sy laat haar swaai, maar sy laat haar nie verraai. (x2)
- Dis julle wat die wind laat waai
Dis julle wat die wind (x3)
Dis julle wat die wind laat waai.
Dis ‘n onderbaadjie, dis ‘n bo-baadjie, dis ‘n onderstebo baadjie (x2)
- Daar lê die ding
Jou kombers en my matras en daar lê die ding,
daar lê die ding, daar lê die ding (x2)
We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria.
We are marching to Pretoria,
Pretoria rules the waves.
Die een kant op en die anderkant af en daar lê die ding…..
Solank as die rietjie
Solank as die rietjie in die water lê (x3)
Solank as die rietjie in die water lê, blommetjie gedenk aan my
En ek vat haar om haar nekkie en ek soen haar op haar bekkie, Blommetjie gedenk aan my (x2)
Solank as die lepel in die pappot staan (x3)
Blommetjie gedenk aan my
En ek vat haar aan haar handjie en ek lei haar om die randjie, Blommetjie gedenk aan my.
- Piet Hein
Heb jy wel gehoord van de Ziverenvloot, de Zilverenvloot van Spanje?
Die had er veel Spaanse matten aan boord
En appeltjes van Oranje.
Piet Hein, Piet Hein
Piet Hein zijn naam is klein.
Sy daden bennen groot, sy daden bennen groot.
Hij heft gewonnen de Zilverenvloot (x2)
Zei toen nie Piet Hein met een aalwaerig woord:
“Wel jongetjes van Oranj! Kom klim ‘reis aan dit en aan dat Spaanse boord
En rol met de mat van Spanje.”
Piet Hein…
Kwame r nou nog ‘reis so ‘n Zilverenvloo,
Zeg, zou jullie nog zo kloppen?
Of zoudt ge veilig en buiten schoot
maar stil in je hangmat stoppen?
Piet Hein
- Bicycle made for two
Daisy, Daisy,
Give me your answer do
I’m half crazy, All for the love of you
It won’t be a stylish marriage
I can’t afford a carriage
But you’ll look sweet Upon the seat
Of a bicycle built for two
Michael, Michael
Here is your answer true.
I’ll not cycle Over the world with you.
If you can afford a carriage,
There won’t be any marriage.
‘Cause I’ll be damned, If I’ll be crammed
On a bicycle built for two!
- You are my sunshine
The other night, dear
As I lay sleeping
I dreamed I held you, in my arms
When I awoke, dear
I was mistaken
So I hung my head and I cried
You are my sunshine
My only sunshine
You make me happy
When skies are grey
You’ll never know, dear
How much I love you
Please don’t take my sunshine away
I’ll always love you
And make you happy
And nothing else could come between
But if you leave me to allow another
You’ll have shattered all of my dreams
- Toffe jongens
En dattewe toffe jongens zijn
Dat willewe wete, dat willewe wete
En daarom komen wij, en daarom komen wij
En dattewe toffe jongens zijn
Dat willewe wete
Daarom komen wij Overal!
Overal, overal!
Waar de meisjes zijn, waar de meisjes zijn
Overal, overal!
Waar de meisjes zijn,
Daar is het bal!
- Daar bij de molen
Ik weet een heerlijk plekje grond
Daar waar die molen staat
Waar ik mijn allerliefste vond
Waarvoor mijn harte slaat
Ik sprak haar voor de eerste keer
Aan de oever van een vliet
En sinds die tijd kom ik daar meer
Die plek vergeet ik niet
Refr.:
Daar bij die molen
Die mooie molen
Daar woont het meisje
Waar ik zoveel van hou
Daar bij die molen
Die mooie molen
Daar wil ik wonen
Als zij eens wordt m’n vrouw
Als in den stille avondstond
De zon ten onder ging
En ik haar bij de molen vond
In zoete mijmering
Fluisterde ze mij in ‘t oor
O! heerlijk saam te zijn
De molen draaide lustig door
En ik zei
“Liefste mijn”
Refr.
Ik zie de molen al versierd
Ter eer van ‘t jonge paar
Het hele dorp dat juicht en tiert
Zij leven menig jaar
En zie ik trots de molen staan
Dan zweer ik in dien stond
“Nooit ga ik van die plek vandaan
Waar ik m’n vrouwtje vond”
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.