Stephanus Panfluite is handgemaakte instrumente met ‘n uitstekende klank en wat gemaklik is om te speel. Ek gebruik natuurlike materiale wat eko-vriendelik is.
- Akkuraat gestem op konsert-toonhoorge (A=440 Hz).
- Gestem in C majeur (Op versoek kan ek fluite stem in ander toonsoorte)
- Moderne styl (langste pype links. (Op versoek kan ek ook die fluite anders-om bou)
- Mondstukke is so gevorm dat die speler ook “swart note” kan speel, met die gebruik van die regte tegniek.
NGESLUIT: “Learn to play the pan flute” ‘n self- verduidelikende leerboek. Hierdie gids lei die panfluit- student (en meer ervare spelers) om geleideli9k te vorder met baie pret- oefeninge en bekende melodiëe.